Hulp vir onnies – Hoe gemaak met die anderster kind in die klas?

Hulp vir onnies – Hoe gemaak met die anderster kind in die klas?

Die oulike karakters in een van Maurice Sendak se kinderboeke (foto: Pinterest) Deesdae, veral met inklusiwiteit wat ’n groter werklikheid is, kry Grondslagfase-onderwysers gereeld te doen met kinders wat nie noodwendig binne die algemene grense pas nie. Hoe gemaak met so ’n leerder? Spraakterapeut en skrywer Christien Neser het tydens die Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel by die onlangse ATKV-Moedertaalfees, ’n insiggewende lesing…

Die geheime verskuil in die palm van jou hand …

Die geheime verskuil in die palm van jou hand …

Henk Serfontein se kuns ontroer Diana Ferrus: “Hoe koud het dit nie geword toe jy jou sonkamer sluit” – Henk Serfontein In die uitstalling HANDSKRIF verleng Serfontein sy samewerking met sewe bekroonde Afrikaanse vrouedigters en word visuele en konseptuele gesprekke met Antjie Krog, Lina Spies, Diana Ferrus, Melanie Grobler, Joan Hambidge, Wilma Stockenström en Jeanne Goosen voortgesit. HANDSKRIF…

Beeld Leesmaand

September is leesmaand!

Maak gebruik van die geleentheid en skep ’n fees van lees. Afrikaans.com maak jou graag bewus van hierdie fantastiese leerhulp wat Beeld beskikbaar maak. Oefenvraestelle met memo’s vir alle Grade is by www.duxedmedia.com se aanlyn winkel beskikbaar. Graad 11 en 12 kan nou vir Oktober Beeldskool en NBT-kursus by www.duxedmedia.com inskryf. Vir hulp met eksamenstres, motivering, vakkeuse, beroepsleiding, skoolgereedheid…

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…