Robotika en kodering

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Kodering en robotika. Episode 8

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 8: 7Junie 2025 Gasspreker: Felix Spies Kodering en robotika. In die agste episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Felix Spies, die stigter en uitvoerende hoof van Siyafunda Education Foundations oor die belangrikheid van robotika-onderrig, die hindernisse en hoe ouers hul kinders kan aanmoedig…

Studiegroepe

Studiegroepe as leerstyl hou baie voordele in

Artikel verskaf deur Akademia Doeltreffende eksamenvoorbereiding is die sleutel tot sukses – nie net akademies gesproke nie, maar ook emosioneel. Laasgenoemde verwys na die wipwarit-ervaring van menige matrikulante oor die hoë werkslading, toenemende druk om te presteer en kommer oor toekomstige universiteitstoelating. Volgens Santie Louw, ʼn dosent in Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde,…

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Kuberboeliery. Episode 7

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 7: 2 Junie 2025 Gasspreker: Nicolette Kritzinger Kuberboeliery: Die gevaar op jou kind se vingerpunte In die sewende episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Nicolette Kritzinger, Afrikaans.com se assistant-projekbestuurder en webredakteur oor kuberboeliery en die tekens waarvoor jy as ouer op die uitkyk…

FEDSAS

FEDSAS videoreeks

Skrywer: Seugnet van Zyl  In ’n splinternuwe videoreeks in samewerking met die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gaan Afrikaans.com in die komende maande ouers meer vertroud maak met onderwerpe soos: Hoe kies ek ’n skool vir my kind; Die gemeenskap wat ’n skool dra; Die rol van ’n beheerliggaam van ’n skool; Tegnologie…

via

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Vereistes vir toelating tot ‘n universiteit. Episode 4

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 4: 12 Mei 2025 Gasspreker: Azelda du Plessis Wat is die vereistes vir toelating tot ‘n universiteit? In die vierde episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels Azelda du Plessis, senior bemarker by Noordwes-Universiteit oor die vereistes om toelating tot ‘n universiteit te verkry.…