Laat die stilte en kalmte oor huis en haard daal hierdie eksamen. Hier is wenke hoe om dit reg te kry.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Oktober tot November loop die gemoedere hoog en hang baie ouers en kinders se senuwees aan ‘n draadjie. Dit is eksamentyd. Ons matrieks skryf sonder twyfel een van die belangrikste eksamens van hulle 12 jaar lange skoolloopbaan – ‘n mens verstaan dus die trane, humeure en histeriese lagbuie. Maar … eintlik…