Matriekuitslae

Afrikaanse skole presteer bogemiddeld in die 2025-matriekeksamen luidens SOS-verslag.

Saamgestel: Annelie van Jaarsveldt Net nog ’n bewys dat moedertaalonderrig werk. “Die waarde van moedertaalonderrig kan nie genoeg beklemtoon word nie, maar die waarde van ons onderwyskorps kan ook nie onderskat word nie.”– Dr Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se 2025-matriekverslag is onlangs vrygestel…

Onderwys

Onderwys: ’n Beroep van uiterstes en emosioneel uitmergelend.

Skrywer:Annelie van Jaarsveldt Wanneer ’n mens lees dat 68% van Suid-Afrikaanse werknemers sukkel met stres, met baie wat uitbranding ervaar, en dat afwesigheid as gevolg van depressie die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks sowat R19 miljard kos, is dit duidelik dat stres en die gepaardgaande geestesgesondheidskwessies ‘n wesenlike probleem met uiters negatiewe gevolge is. Een van die…

emosioneel gereedheid graad 1

Maak só seker jou kind is emosioneel gereed vir graad 1.

Opsomming: Annelie van Jaarsveldt Wilna van Rooyen, vroeëkinderontwikkelingspesialis by die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het onlangs namens Afrikaans.com op Groeipyne (RSG) gesels oor die belangrikheid van skoolgereedheid, maar veral die emosionele gereedheid van jou kind om graad 1 met selfvertroue aan te pak. Hier is ’n opsomming van die belangrikste punte tydens die gesprek: Voordat jou…

Leerhulp

Leerstrategieë en kunsmatige intelligensie

Saamgestel deur: Annelie van Jaarsveldt, prof Ignatius Gous Leerstrategieë en hoe leerders kunsmatige intelligensie kan inspan om leer te bemeester. Professor Ignatius Gous, emeritus professor voorheen verbonde aan Unisa, en ’n spesialis in effektiewe leermetodes het onlangs namens Afrikaans.com op die program Kompas op RSG gesels. Prof Gous het gepraat oor studiemetodes (oftewel bemeesteringstrategieë), hoekom…