Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is, nie veters kan bind nie of sukkel om ’n bal te vang … Dispraksie (dyspraxia in Engels), ook bekend as ontwikkelingskoördinasieversteuring, is ’n neuro-ontwikkelingstoestand wat in die kinderjare begin en veroorsaak dat die kind probleme met motoriese (beweging) en koördinasievaardighede ondervind. Ongeveer 6% van…










