Na skool
Hier kry jy as voornemende student inligting oor watter instellings in Afrikaans klas gee, ongeag die studierigting, waar jy Afrikaans as vak kan neem en waar om aan te klop as jy ’n beurs of studielening nodig het. Ons verskaf ook ‘n lys van instellings in die buiteland waar Afrikaanse taal- en/of letterkunde en kultuur…