Artikel 2 in die reeks: ‘Alles wat jy nodig het vir redenaars’
Foto: Pexels.com In die eerste artikel het Afrikaans.com jou gewys hoe om ‘n toespraak te skryf. In artikel 2 behandel ons die verskillende ouderdomsgroepe en die uitdagings wat daar vir elkeen is. Ons gee jou ook handige wenke oor die aanleer en (v)oordra van die toespraak. Voor ons wegspring, kyk hierdie kort video om jou…