Huiswerk vir laerskoolleerders. Ja of Nee?
Laerskoolleerders moet meer speeltyd gegun word na skool en nie nog met ekstra skoolwerk opgesaal word nie. Dalk stem jy saam, dalk nie, maar die kwessie van huiswerk doen na skool, bly maar ’n teer puntjie vir party van ons. Party kinders kan bloot nie byhou nie en voel oorweldig en gestres, om nie van…