Dissipline in die klaskamer en tuis. Waar begin dit en wie is nou eintlik verantwoordelik?
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die sleutel tot die sukses van ‘n skool is die struktuur by die skool en of daar ‘n kultuur van dissipline is. Baie hang van die skoolhoof af, maar dit is ook belangrik om ‘n sterk bestuurspan, goedopgeleide departementshoofde en ‘n deursigtige dissiplinêre beleid te hê wat konsekwent toegepas word. Dit…










