Mamma, asseblief, jy kan later haastig wees. Net nie nou nie!
Skrywer: Nikki Bush Kinders gee nie om as ons besig is nie en hulle gee ook nie om as ons werk nie, solank ons gereeld gehaltetyd saam met hulle spandeer. Dit is ons uitdaging as besige ouers in die 21ste eeu – om genoeg geleenthede te skep vir gehaltetyd saam met ons kinders sodat ons…










