Klaskenades met Ammiël

Klaskenades met Ammiël

Episode 2 Herken jy jouself in die klas? Ammiël Smith is ‘n onderwyser met ewewig, passie en talent. Hy maak vandeesmaand ‘n draai op Afrikaans.com as deel van ons November-eksamenfokus. Sy video’s bring so ‘n bietjie eksamenverligting! Voormalig ‘n bemarker, het hy na ‘n uitreik na Indië besef dat sy roeping in die onderwys lê. Bedags…

Klaskenades met Ammiël

Klaskenades met Ammiël

Episode 1 Oorlewingsraad vir onnies Afrikaans.com fokus op eksamenhulp Ammiël Smith is ‘n onderwyser met ewewig, passie en talent. Hy maak vandeesmaand ‘n draai op Afrikaans.com as deel van ons November-eksamenfokus. Voormalig ‘n bemarker, het hy na ‘n uitreik na Indië besef dat sy roeping in die onderwys lê. Bedags woeker hy as LO-onderwyser by Laerskool…

Leespleisters plak ’n pleister op die eina van leesprobleme

Leespleisters plak ’n pleister op die eina van leesprobleme

Hierdie omvattende boek deur Isabel Pretorius, ’n ervare remediërende onderwyskundige, is ’n praktiese handleiding vir die onderwyser, tuisskoler of ouer om ’n probleem vroegtydig te identifiseer. Dit voorsien in ’n groot behoefte, veral in Afrikaans. Hierdie omvattende werk beskryf die aard van perseptuele uitvalle wat tot lees- en spelling-probleme lei. Dit bevat kompakte, effektiewe en duidelike aanwysings en uiteensettings…

Gehalte-onderwys met Breinlyn

Gehalte-onderwys met Breinlyn

’n innoverende manier van leer Breinlyn maak afstandsonderrig vir graad R tot 12 maklik. Nou kan leerders enige plek, enige tyd studeer. Boonop is die kurrikulum in ooreenstemming met die Nasionale Kurrikulumverklaring vir graad 1 tot 12  en is Breinlyn ook by die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) geregistreer. Omvattende leermateriaal en onderwysersgidse is beskikbaar en formele assessering…

Sluit aan by Mentorvennoot!

Sluit aan by Mentorvennoot!

Is jy ’n voornemende entrepreneur? Sluit aan by Mentorvennoot! Mentorvennoot maak jongmense bewus van entrepreneurskap om selfversorgend en finansieel onafhanklik te wees. Mentorvennoot is ’n niewinsgewende organisasie wat bestaan uit suksesvolle sakelui en vooraanstaande akademici wat hulle kennis met jongmense deel en beskikbaar stel. Mentorvennoot se programme ontsluit kreatiewe denke en ontwikkel vaardighede sodat jongmense deur entrepreneurskap kleinsake-eienaars…