Grootskool hier kom ek!
Berei jou kind voor vir graad 1 Die meeste kinders is deesdae deel van formele voorskoolse onderrig en word die kind vir graad 1 voorberei, of skoolgereedheid gemaak. Tog is dit belangrik om seker te maak jou kind is wel skoolgereedheid omdat hy/sy kort voor lank deel gaan wees van ’n akademiese omgewing waar sy/haar…