Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Leerhulp

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Leerhulp"

Leerhulp

Skoolgereedheid: Is my kind gereed om die eise van groot skool te hanteer?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 Januarie 2024Lewer kommentaar

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Yolandi van den Heever-Breytenbach Die nuwe skooljaar is om die draai en die meeste voorskoolse leerders het reeds hulle graad 1-onderwyser ontmoet, is voorgestel aan die skoolhoof en weet waar hulle klas is. Hulle is opgewonde en kan nie wag om daardie nuwe skoolklere aan te trek en hulle boeketas…

Hersieningshulp vir matrieks

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com7 November 2023Lewer kommentaar

Die hulp wat RSG aan skoliere bied is van onskatbare waarde. Nou in die eksamentyd val die fokus op hersiening aan matrikulante. Dit word op die program Kompas, wat weeksaande om 18:30 uitgesaai word, aangebied, maar kan ook as ’n potgooi afgelaai word. Die program vir die oorblywende deel van die eksamen is soos volg:…

Heidi Malan

Die kuns om te laat gaan: Moenie in die slaggat van oorbetrokke ouer beland nie

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Ons wil mos maar almal die beste vir ons kinders hê. Of dit nou is om hulle te leer om hulle skoenveters vas te maak, of met hulle skoolwerk te help, dit is natuurlik om hulle te wil beskerm en te lei. Maar het jy al die gesegde gehoor: “Te veel van ’n goeie ding,…

Heidi Malan

Hoe om vakansietye saam met jou kinders pret te maak.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Vakansies is familietyd en met die gewoel en gewerskaf en saamkuier met vriende en die uitgebreide familie, is dit maklik om so besig te word dat jy vergeet om gehaltetyd saam met jou kinders deur te bring. Die feesseisoen is ’n heerlike tyd om saam met familie deur te bring, maar dit kan ook stresvol…

Heidi Malan

Vyf wenke om kuberboeliery te hanteer

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Boeliery in die digitale era is ’n groot bekommernis vir ouers soos wat al hoe meer kinders en tieners die internet en sosiale media gebruik. Die anonimiteit en rykwydte van die internet kan dit makliker maak vir boelies om hulle slagoffers te teiken en moeiliker vir ouers en onderwysers om dit te identifiseer en in…

Heidi Malan

Ouers: Só kan jy “nee” sê.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

As ouers sit ons dikwels met ons hande in die hare, voel ons oorweldig en weet ons nie mooi watter kant toe volgende nie. Tog, om “ja” te sê op elke versoek, lei dikwels daartoe dat ons ons eie behoeftes en prioriteite afskeep. Wanneer ’n mens egter leer om op doeltreffende wyse “nee” te sê,…

Heidi Malan

Hoe om met jou tegnies-kundige kind in die tienerfase te kommunikeer

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Ons weet almal tegnologie maak ’n groot deel uit van ons kinders se lewens, veral ons kinders wat hulle in die tussen-in fase van tienerwees bevind. Ons sogenaamde “tweens” wat elke dag net nog meer onafhanklik en tegnies-kundig raak. Hoewel ons nie ons kinders heeltemal kan weghou van tegnologie nie, kan ons hulle wel leer…

Heidi Malan

Is ons verwagtinge die rede vir ons kinders se mislukkings?

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Ouerskap kan op vele maniere nogal onseker wees. As ouers voel ons dikwels angstig oor goed soos ons ouerskapstyle, ons kinders se emosionele toestand en die toekoms – alles meestal die dinge wat ons nie kan beheer nie. Heelwat angstige gevoelens is die gevolg van ons gedagtes oor die toekoms en wat dit kan inhou.…

Heidi Malan

Drie goeie redes om jou kind toe te laat om te misluk sonder om skuldig daaroor te voel.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

As ouers is ons dikwels geneig om onsself tussen ons kinders en mislukking te plaas. Ons wil hulle beskerm teen die seerkry, verleentheid, hartseer en bitterheid. Maar die ironie is dat jou beskermende skild meer skade as goed kan doen, ongeag jou beste voornemens. Om nie jou kind bloot te stel aan mislukking en die…

Heidi Malan

Jou kind en stres

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com25 Oktober 2023Lewer kommentaar

Jou kind en stres Stres is ’n normale reaksie op verandering en uitdagings. En ons almal weet, dit is volop, selfs in die lewens van kinders. Hoewel ouers nie elke ontstellende gebeurtenis waaraan ons kinders blootgestel word, kan voorkom nie, kan hulle leer om bewus te raak van die moontlike stressors en die kind leer…

←1
23456789101112
…1314151617…
18192021222324252627282930313233
34→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top