Konflikhantering lei tot hegter gesinsbande
Verbeel jou: Jou huis woel met die bekende chaos van die gesinslewe. Skedules bots, huiswerk het aandag nodig, en buitemuurse aktiwiteite woerts verby en verdwyn in die niet. Te midde van hierdie warrelwind van bedrywighede, is daar skielik konflik, stemme word verhef, humeure ontplof. Hoe nou gemaak as ouer om hierdie konflik te navigeer en…










