Die ma-en-kindverhouding: Hoe ma’s die saadjies plant om ons eerste verbintenisse te vorm
Gedurende Mei vier ons Moedersdag. ’n Dag waarop ons nie net die ongelooflike vroue in ons lewens vier nie, maar ook ’n dag om te reflekteer op die diepgaande invloed wat ma’s het om ons vroegste verhoudings en verbintenisse te vorm en te ontwikkel. Bowlby se Verbintenisteorie (Attachment Theory) vorm die kern hiervan en werp…










