Kodering 101: Opleiding by skole
Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Felix Spies Na aanleiding van ons vorige artikel en hoekom kodering so belangrik is, het Afrikaans.com besluit om verder uit te brei oor die opleiding wat Siyafunda by skole aanbied. Felix Spies van Siyafunda vertel ons meer daaroor, onder andere wat die kriteria behels, oor die verskillende programme en wat…










