Belê vs Spaar
Meningstukke / Lindie van Gass Liewe leser Ek dink daar is groot verwarring onder ‘n magdom mense, so kom ons stel dit vandag reguit: Om te spaar en om te belê is twee totaal verskillende dinge. Wat beteken dit om te spaar of te belê? As jy jou geld spaar dan sit jy geld opsy in…