Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Leerhulp

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Leerhulp"

Dr Pieter Kruger

Die grootste mites oor stres

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com13 November 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Anja van den Berg Professor Pieter Kruger wonder nog altyd hoekom party mense floreer onder stres, terwyl ander verwelk. Watter rol speel ons self-gesprekke in sukses? Watter faktore onderskei goeie pogings van uitstekende prestasies waar die tekkie die teer tref? Dié brandende vrae moes beantwoord word! Pieter het besef dat almal – van sportsterre…

Heidi Malan

Hoekom roetine saakmaak.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com12 November 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Heidi Malan ’n Roetine is die strategie wat jou kind laat opstaan in die oggend en laat bed toe gaan in die aand. As dinge effe chaoties voel; jou kind kort van draad is en uitbarstings gereeld voorkom, dan is dit dalk nou die tyd om jou strategie in oënskou te neem en aan…

Musiek

Musiek kan help met leerderondersteuning

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com1 November 2024Lewer kommentaar

Kinders se natuurlike aanvoeling en liefde vir musiek kan tot voordeel in die klaskamer aangewend word om ‘n verskeidenheid van leerprosesse te ondersteun. Met musiek vind leer deur speel plaas – dit is opwindend en vergemaklik die leerproses. Dit is pret om musiek saam te maak in ‘n groep en dit dra by tot die…

10-punt-plan om enige eksamenvraestel baas te raak!

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Oktober 2024Lewer kommentaar

Artikel met vergunning van die Skoleondersteuningsentrum Jy sit in die eksamensaal, jou hart klop vinnig terwyl jy wag vir die oomblik wanneer die vraestel voor jou neergesit word. Elke uur van voorbereiding het jou tot hier gebring. Nou is dit jóú kans om te skitter en te wys waartoe jy in staat is. Die spanning…

Slaap kan jou kind laat floreer

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com24 Oktober 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie v Jaarsveldt Gehalteslaap is belangrik – en hier praat ons nie net vir jou kind nie. Daardie uitdrukking: Hy slaap soos ’n baba, is tog so ironies, want so dikwels is dit juis die babas en kleuters wat ons so wakker hou in die nag. Vir elke ma en pa wat al die…

Eksamenvoorbereiding: Doen dit behoorlik en verminder so jou stres.

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com23 September 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Dr. Cecilia Klopper, CURAparent Dié tyd van die jaar loop die gemoedere maar soms hoog, want dit is eksamentyd en voorbereiding en hersiening is aan die orde van die dag. Gelukkig is daar opvoeders soos dr Cecilia Klopper van CURAparent en een van Afrikaans.com se medewerkers, om ons leerders touwys te maak en toe…

Carpe diem

Vreugde is in die klein dingetjies in die lewe

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com23 September 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Lizette Murray Pouse-geselsie met: Elmien Thom, musiekonderwyseres, Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl Wat inspireer jou as onderwyseres? Rick Warren se woorde: “Living for the glory of God is the greatest achievement I can accomplish with my life.” Dis vir my ’n inspirasie in die lewe en ook in die onderwys. Wat gee jou vreugde…

Kodering

Oorbrug die gaping: Koderings- en STEM-geletterdheid

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com16 September 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Felix Spies Hoekom koderings- en STEM-geletterdheid belangrik is – selfs as jy nie in tegnologie werk nie Inleiding In ‘n era waar tegnologie elke aspek van ons lewens raak, vervaag die grense tussen tegniese en nietegniese velde al hoe meer. Ongeag jou loopbaanpad, of dit nou in besigheid, gesondheidsorg, onderwys of die kunste is,…

VIA - Boelie

Boeliery in skole en aanlyn – Episode 13

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com16 September 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 16 September 2024 Nicolette Kritzinger, Afrikaans.com se webredakteur en assistent-projekbestuurder het gesels oor boeliery in ons skole en aanlyn, na watter tekens ouers moet oplet en wat jy as ouer kan doen as jy agterkom jou kind word geboelie. Boeliery is ’n nare werklikheid – nie net op skoolvlak nie,…

Onderwys

Juffrou, jy mag ook vir jouself sorg

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com16 September 2024Lewer kommentaar

Verskaf deur: Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) In ’n wêreld waar daar dikwels van onderwysers verwag word om die rolle van mentor, berader, administrateur en selfs ouer te vervul, is dit maklik om jouself te verloor in eindelose lysies van pligte en verwagtinge. Dit is juis in hierdie opsig waar selfdeernis ’n noodsaaklike rol begin speel. Selfdeernis…

←1
234567
…89101112…
131415161718192021222324252627282930313233
34→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top