Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new windowLinkedin page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Lapa-boekrak
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit
Search:
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Lapa-boekrak
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit

Category Archives: Wietske Boon

You are here:
  1. Home
  2. Leerhulp
  3. Lees
  4. Category "Wietske Boon"

Boeke

Reis met woorde: ‘n Dagboek vir jou kind se leesreis

Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com22 Mar 2022Leave a comment

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wys dat lees ‘n belangriker rol speel in kinders se sukses op skool, as die sosio-ekonomiese omstandighede waarin hulle grootword. Die Otto-Stigting wil die kollig plaas op die belangrikheid van lees vir plesier. Om dit te doen, moet ons seker maak dat meer kinders toegang tot boeke het.” Medestigter: Otto-Stigting,…

Kinderstories

Gratis stories vir kinders: Twee nuwe kinderstories deur Jana Snyman!

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com22 Sep 2021Leave a comment

Afrikaans.com-skrywer Jana Snyman neem die jongspan op reis. Vind ’n lekker leeshoekie en neem jou kind op ’n verbeeldingsvlug met leesgenot uit die boonste rakke! Klik op die onderstaande prentjies om die boekies af te laai.

Kinderboeke

Gratis stories vir kinders: Twee nuwe stories deur Jana Snyman!

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com1 Sep 2021Leave a comment

Afrikaans.com-skrywer Jana Snyman neem die jongspan op reis. Vind ’n lekker leeshoekie en neem jou kind op ’n verbeeldingsvlug met leesgenot uit die boonste rakke! Klik op die onderstaande prentjies om die boekies af te laai.

Kinderboeke

Gratis stories vir kinders: Twee splinternuwe stories deur Jana Snyman!

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com27 Jul 2021Leave a comment

Afrikaans.com-skrywer Jana Snyman neem die jongspan op reis. Vind ’n lekker leeshoekie en neem jou kind op ’n verbeeldingsvlug met leesgenot uit die boonste rakke! Klik op die onderstaande prentjies om die boekies af te laai.

Gratis stories vir kinders

Gratis stories vir kinders

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com21 Apr 2021Leave a comment

Afrikaans.com-skrywer Jana Snyman neem die jongspan op reis. Vind ’n lekker leeshoekie en neem jou kind op ’n verbeeldingsvlug met leesgenot uit die boonste rakke! Klik op die onderstaande prentjies om die boekies af te laai.

Lees

Gratis stories vir kinders

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com27 Mar 2021Leave a comment

Afrikaans.com-skrywer Jana Snyman neem die jongspan op reis met karakters soos Gielie en Wikus. Vind ’n lekker leeshoekie en neem jou kind op ’n verbeeldingsvlug met leesgenot uit die boonste rakke! Laai Gielie kry sy brul en Wikus en die Willewragtag gratis af. Klik op onderstaande prentjies.

Gratis stories vir jong kinders

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Verona Coetzer30 Nov 2020Leave a comment

Met haar interessante karakters, neem Ismi van Niekerk die jongspan op ’n verbeeldingsreis! Ons leer ken karakters soos Miempie die mier wat konstant geboelie word, ’n Skoenkaloen wat op reis gaan en Manje die skoenlapper, wat in verskillende diere kan transformeer. Dan volg ons ook vir Schalk wanneer hy ’n skattejag aanpak… wat wag aan…

Storieboeke

Laai gratis stories af vir die jongspan

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com12 Nov 2020Leave a comment

Kom ontdek saam met Afrikaans.com ’n droomwêreld waarin kinders hulle verbeelding vrye teuels kan gee en groot kan droom. Afrikaans.com stel die volgende gratis, aflaaibare stories in die reeks deur die skrywer Jana Snyman bekend. Hierdie stories is gemik op 7 – 12-jariges en ondersoek die temas van veiligheid en selfbeeld. Met karakters soos Bennie…

Kinderboeke

Gratis stories vir jong kinders

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com30 Sep 20201 Comment

Om te lees is om te droom! Daarom stel Afrikaans.com graag die volgende gratis aflaaibare stories beskikbaar, uit die pen van ’n opwindende nuwe skrywer, Jana Snyman. Elke boelie kry sy bief en Die Kliek is gemik op 7-12-jariges en spreek die temas van boeliery en groepsdruk aan. Deur karakters soos Mieke en Marna, neem…

Maak ’n verskil aan jou kind of klaskamer saam met Lapa!

Maak ’n verskil aan jou kind of klaskamer saam met Lapa!

Leerhulp, Lees, Wietske BoonBy Afrikaans.com30 Apr 2020Leave a comment

Onderrig is een van die mees waardevolle geskenke wat aan jong kinders gegee kan word … Daarom moet die vryheid om jouself in woorde te kan uitdruk, die wonder daarvan om wiskunde te verstaan en die lekker van patrone en aktiwiteite reeds vroeg ontwikkel word. Lapa Uitgewers is passievol daaroor om deel van hierdie verskil te…

Afrikaans.com

© 2022 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top