Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Heidi Malan

You are here:
  1. Tuis
  2. Leerhulp
  3. Kategorie "Heidi Malan"

Heidi Malan

Ses positiewe wenke om tieners se ineenstortings (meltdowns) te navigeer

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Oktober 2023Lewer kommentaar

Om tieners groot te maak, kan ’n uitdaging wees en is beslis nie vir sissies nie, veral as hulle met tye gemoedskommelings ondervind, nukkerig raak en gereeld emosionele uitbarstings het. ’n Mens wil natuurlik dikwels kwaad raak en voel gefrustreerd, maar dis belangrik om te onthou dat hierdie gedrag en gemoedskommelings ’n normale deel uitmaak…

Heidi Malan

Gesonde skermgewoontes, gelukkige gesin: Drie basiese wenke

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com22 Oktober 2023Lewer kommentaar

Om gesonde beperkinge op skermtyd vir jou kind daar te stel, maak ’n baie belangrike deel daarvan uit om hulle algemene welstand te verseker. Dit is noodsaaklik om in ag te neem dat kinders van alle ouderdomme, hetsy peuters, kleuters of ouer kinders, kan voordeel trek uit ’n gebalanseerde benadering ten opsigte van skermtyd. Betrek…

Heidi Malan

Dis vakansie, maar hoe bestuur ons ons kinders se skermtyd. Hier is raad.

Heidi Malan, LeerhulpDeur Afrikaans.com5 Oktober 2023Lewer kommentaar

Die gereelde debat oor hoeveel skermtyd is te veel gedurende vakansies, is ’n gesprek wat baie ouers teen opsien. Tog is dit belangrik om vroeër eerder as later die bul by die horings te pak en hieroor te praat. Op die manier het jou kind dan genoeg tyd om hulle verwagtinge te bestuur en aan…

←123←

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top