Kan kinders werklik hulle ouers manipuleer?
Skrywer: Heidi Malan “My kind weet presies hoe om ’n (negatiewe) reaksie uit my te kry.” “Sy huil wanneer sy nie haar sin kry nie.” “Hy manipuleer my.” As enige van hierdie stellings al by jou opgekom het, bevind jy jou in bekende geselskap. Dit is van die mees algemene bekommernisse van ouers. En dit…










