Kodering 101: Wat dit is en hoekom dit deesdae so belangrik is dat ons kinders dit gebruik.
Skrywers: Felix Spies en Annelie van Jaarsveldt Kodering en robotika is terme waarmee ons ouer garde dalk nie altyd vertroud is nie – baie van ons is mos maar skrikkerig vir ‘n rekenaar – maar ons kinders gebruik dit deesdae al hoe meer. Wat is dit en hoekom is dit belangrik dat ons kinders hierin…










