Kodering 101: Ongekoppelde kodering
Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Felix Spies Die meeste van ons het nou reeds van “unplugged coding” gehoor. Ons noem dit ongekoppelde kodering. Maar wat baie nie begryp nie, is hoe dit moontlik is om in die grondslagfase koderingskonsepte te onderrig en te leer sonder ’n rekenaar en spesifieke platform. Hoe kry ons ons kinders…










