Juffrou: Laat kleuters veilig voel sonder mamma aan hul sy. Hier is wenke.
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen Dis verstaanbaar dat kleuters maklik onveilig voel omdat hulle so weerloos is. Jong kinders het ‘n diep emosionele behoefte om deurentyd in die sorg van ’n bekende volwassene te wees wat hulle kan vertrou om hulle liefdevol te versorg en beskerm sodat hulle veilig kan voel, speel…