Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Artikels

You are here:
  1. Tuis
  2. Leerhulp
  3. Kategorie "Artikels"

Wen R50 000 vir jou skool

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 April 2025Lewer kommentaar

Persverklaring   Wen R50 000 vir jou skool Die Afrikaans 100-skoleprojek bemagtig skoolgemeenskappe landwyd om Afrikaans as ʼn diverse taal met ʼn diverse herkoms te beleef wat deur mense van alle rasse, etniese en kultuurgroepe gepraat word. Hierdie projek illustreer dat Afrikaans ʼn inklusiewe en vriendelike taal is en dat die bemagtiging van skoolgemeenskappe ’n…

AFRID

Jou kind eet net pasta, soms kaas en niks anders nie. Is hy bloot vol fiemies, of wat?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com9 April 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Weier jou kind om die meeste soorte kos te eet? Is hy uiters gesteld op die tekstuur, voorkoms en smaak van kos? Loop hy ‘n wye draai om die tafel en sal eerder iets anders doen as eet? Dalk is hy net baie kieskeurig – party mense noem dit sommer fiemies…

Speel

Waarom is speel so belangrik?

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Speel is een van die ses merkers van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Kinders wat speel oefen om hul kreatiwiteit uit te leef. Hulle eksperimenteer, ervaar lewensvreugde, verken en maak ontdekkings. So dra kinders se speelervarings by om die ideale leeromgewing vanuit elke…

Nuuskierigheid

Prikkel jou kind se nuuskierigheid

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com19 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders moet vroeg leer om dinamies te wees. Dit werk nie meer in die 21ste eeu om terug te staan, die minimum te leer wat van jou verwag word en te wag vir ander mense om inisiatief te neem en vir jou…

PEV

Patologiese eisevermyding (PEV) – Artikel 2

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur verona18 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wanneer jou kind nie sy optrede kan beheer nie. Verlede week het Afrikaans.com gesels oor wat PEV is en hoe jy as ouer dit kan hanteer as jou kind daaraan ly. In die tweede gedeelte gesels ons verder oor PEV en vertel jou meer oor outistiese eisevermyding, die tipiese gedagtes waarmee…

Só verryk digitale media en KI die leerervaring

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com18 Maart 2025Lewer kommentaar

Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) het géén bekendstelling nodig nie – óók nie in die klaskamer nie. En hoewel dié tegnologiese vooruitgang nog vir sommiges in ʼn koue sweet laat uitslaan, kan die verrykende impak daarvan in die onderwysmilieu nie ontken word nie. Dit beïnvloed die manier waarop onderrig gegee word, die leerproses benader…

Wiskunde

Die speelgrond van wiskunde behels méér as net ʼn kennis van getalle

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com14 Maart 2025Lewer kommentaar

Internasionale Wiskundedag word op Vrydag 14 Maart gevier en tydens dié geleentheid besin ons opnuut oor die invloed wat wiskunde op ons alledaagse bestaan uitoefen. Méér nog, daar word ook met erns gelet na vorming van jong gedagtes aan die hand van wiskundige vaardighede. As ouers kan ons van baba- en kleuterdae af ʼn voorliefde…

PEV

Patologiese eisevermyding (PEV)

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com4 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wanneer jou kind volstrek weier om sy hare te kam … As jy gereeld jou hare uit jou kop uit wil trek omdat jou kind so ongelooflik moeilik, ongehoorsaam, manipulerend en uitdagend is en dikwels weier om deel te neem aan alledaagse aktiwiteite selfs binne gesinsverband, moet jy verder lees. Dalk…

Wolkskool

Bou selfvertroue vir die toekoms

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com29 Januarie 2025Lewer kommentaar

Skoleondersteuningsentrum Met ‘n verskeidenheid van videolesse, werkkaarte en nou, ons splinternuwe Flitsgids, bied ons al die gereedskap wat jy nodig het om vinnig en effektief te leer. Wolkskool bied die geleentheid vir jou kind om nie net te presteer nie, maar ook om hul selfvertroue vir die toekoms te versterk. Met die Wolkskool kan jy…

leerhulp

Kinders wat nie deelneem nie, leer minder

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com29 Januarie 2025Lewer kommentaar

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders wat nie saampraat nie se aandag word makliker afgelei, en breinpaadjies kan net gebou word in breinareas wat “aangeskakel” is. Dink aan ’n dokument op ’n rekenaar wat eers oopgemaak moet word voordat ’n mens daaraan kan werk. Daar is twee hoofredes…

←1
2
…34567…
891011121314151617181920212223
24→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top