Help jou kind om hulself te leer reguleer
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Prog Praktiese wenke om jou kind by te staan in die proses van selfregulering In hierdie inligtingstuk word daar aan die hand van die sesletter-akroniem K.A.L.M.T.E. gekyk na maniere waarop ons as ouers en onderwysers dit vir kinders makliker kan maak om hulself te…










