Hoe leer kinders 21-eeuse vaardighede aan?
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Die faktore wat ’n rol speel tydens die aanleer van vaardighede Vaardighede is nie boekekennis nie Die vaardighede wat kinders in die 21ste eeu moet aanleer, is nie ’n stel feite wat hulle moet memoriseer, verstaan en toepas nie. Dit is eerder persoonlikheidseienskappe…










