Viva

VivA se jongste portaal vir taalwerkers: Teksredaksieportaal

Is jy ‘n professionele taalwerker? Dan is die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se jongste portaal presies waarvoor jy gewag het. Afrikaans.com beveel VivA ten sterkste aan vir gehalteversekerde, akademies begronde en geverifieerde vakinhoud oor Afrikaans. Teksredaksieportaal is geskep vir elkeen wat hulle brood en botter in en met Afrikaans verdien. Boonop verstaan die mense…

Tippie leesreeks

Kweek ‘n verbeelding en liefde vir lees saam met Tippie en sy vriende

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ek het as remediërende terapeut in my privaatpraktyk gesien hoeveel kinders sukkel om te lees. Kinders wat nie kan lees nie, is kinders wat nie kan leer nie.” – Reinette Lombard, medeskepper van die Tippie-leesreeks   Gratis Tippie-hulpbronne WEN ‘n Tippie-geskenkmandjie ter waarde van R1 799 ter viering van Afrikaans.com se…