Aanneming

Die aanneemproses

In Suid-Afrika moet jy ouer as 18, ’n Suid-Afrikaanse burger of permanente inwoner wees as jy ’n Suid-Afrikaanse kind wil aanneem. Aannemings kan egter slegs deur ’n geakkrediteerde maatskaplike werker wat aannemings hanteer, geprosesseer word. Alle voornemende ouers word ook streng gekeur om hulle geskiktheid en bevoegdheid om ‘n kind aan te neem, te bepaal. …

Speel jou kind genoeg?

Speel jou kind genoeg?

“Vyfjariges wat leer lees, was 30 jaar gelede ongehoord. Kinders moes toe speel, klim, klouter, verf en teken. Soos wat Finse kinders vandag steeds doen.” – Christien Neser in Help! My kind is anders In Suid-Afrika begin die leesproses reeds in graad R. Maar sit dit nie onnodige druk op ons kinders nie? As hulle so jonk…