Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die eerste keer wat ek bewus geword het van fobies, was toe ek nog op skool was. Een van ons maats was bang vir slange en kon nie eers kyk na foto’s van slange in boeke nie. Hy het begin bewe...


Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die eerste keer wat ek bewus geword het van fobies, was toe ek nog op skool was. Een van ons maats was bang vir slange en kon nie eers kyk na foto’s van slange in boeke nie. Hy het begin bewe...

Wat sou die wêreld wees sonder onderwysers wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp …
Pousetyd met … Jakkie Louw, sakestudie-onderwyseres en atletiekafrigter en -organiseerder, Suncrest High, Vanderbijlpark – 2012.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die belangrikheid van vroeëkinderontwikkeling kan nie genoeg beklemtoon word nie. ’n Kind wat ’n VKO-skool bywoon, word voorberei vir hulle formele skoolloopbaan om uiteindelik leersukses te...

Skrywer: Lizette Murray Wat sou die wêreld sonder onderwysers wees wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp … Jou woorde tél Mary Ann Bird vertel in haar memoir, The Whisper Test, hoe sy met ’n gesplete...

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) is ’n psigiatriese toestand wat gekenmerk word deur wederkerige en indringende denke en beelde (obsessies) en/of herhalende gedrag wat gemik is daarop om die angs...

Opsommend: Annelie van Jaarsveldt In ‘n onlangse artikel op Maroela Media: Moedertaalonderrig: ‘Dis MOS ’n slim plan’ (27 Maart 2024) word berig dat Die MOS Inisiatief – ‘n privaat maatskappy wat in 2019 deur die Trust vir...

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Baie van ons onthou nog die dae van ure in die biblioteek spandeer om navorsing vir ’n skooltaak te doen. Sommige van ons het die voorreg...

Internasionale Moedertaaldag Februarie is Moedertaalmaand en op 21 Februarie vier ons weer eens Internasionale Moedertaaldag. ‘n Dag wat deur Unesco (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige,...

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt ’n Mens se IK (intelligensiekwosiënt) is nog altyd as deurslaggewend beskou vir kinders se prestasie, maar met tyd kom wysheid en deesdae lyk dit asof emosionele intelligensie (EI) al hoe meer gesien...

Hierdie artikel het oorspronklik op Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) se webtuiste verskyn. Die SOS se doel is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te...