Ontwikkel jou kind se mondelinge vaardighede só
Deur Wilna van Rooyen Kinders se kommunikasievaardighede ontwikkel slegs wanneer hulle gemotiveerd is om iemand anders te laat verstaan wat hulle beleef, dink, voel of nodig het. Dit is ’n feit dat kommunikasievaardighede makliker tuis as in ’n skoolopset ontwikkel. Kinders is vanselfsprekend meer gemaklik wanneer hulle tuis kan oefen om hulself in woorde uit…