Leesbegrip

Vir ons onderwysers: Leesbegrip: Artikel 3 – Tydens-leesfase

Skrywer: Dr NM Klapwijk  In hierdie reeks van vier artikels oor die onderrig van leesbegrip, het ons in artikel 1 die belangrikheid van die ontwikkeling van leesbegrip bespreek, en lesers bekendgestel aan die LOK-raamwerk (bestaande uit drie fases) vir die onderrig van leesstrategieё. Die raamwerk is spesifiek vir Suid-Afrikaanse skole ontwikkel, en gemik op gebruik…

Pak ’n gesonde kosblik wat jou kind se mond sal laat water … PLUS gratis resepte!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n sekere laerskool was daar jare gelede ’n grondslagfaseonderwyseres wat daarop aangedring het dat die kinders in haar klas gesonde kosblikke moes hê. Aartappelskyfies, gas- of aanmaakkoeldrank met baie suiker en veral lekkers was verbode en ouers is sonder versuim ingeroep om die sakie te bespreek. Dalk nie die mees…

enkelouerskap

Enkelouerskap: Hoe om dit positief te hanteer

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wat in 2016 gedoen is, het bevind dat 53% van huishoudings in Suid-Afrika enkelouerhuishoudings is.” – Katherine van Heerden, opvoedkundige sielkundige (in Groeipyne op RSG – 12 Augustus 2021) Daar is verskeie redes hoekom ‘n mens jouself in die enkelouerskapsituasie kan bevind, naamlik die dood van ‘n huweliksmaat, egskeiding, swangerskap…