Diabetes – die vyfde grootste oorsaak van sterfte weens nieoordraagbare siektes.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die feite, die uitdagings en die impak op die diabeet en sy gesin. Nou onlangs loop ek ’n innemende en mollige vierjarige seuntjie raak. Hy het ’n verband om sy bo-arm, maar ek vind eers later uit hoekom. Op die oog af, ‘n normale en uiters woelige en gesonde kind, maar…










