Afrikaanse skole presteer bogemiddeld in die 2025-matriekeksamen luidens SOS-verslag.
Saamgestel: Annelie van Jaarsveldt Net nog ’n bewys dat moedertaalonderrig werk. “Die waarde van moedertaalonderrig kan nie genoeg beklemtoon word nie, maar die waarde van ons onderwyskorps kan ook nie onderskat word nie.”– Dr Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se 2025-matriekverslag is onlangs vrygestel…










