Om ’n kind te verloor
Skrywer: Karla Janse van Vuuren Foto: Unleashed Photography “Moet nooit ‘’n gesonde kind as ‘n gegewe aanvaar nie.” “As jy vanaand ’n gesonde kind in die bed sit, gaan op jou knieë en wees dankbaar,” sê Tayla Venter (28) aan Afrikaans.com. Haar en haar verloofde Addie Jacobs se dogtertjie Ava is op 30 Januarie 2025 op…










