gesels

Taalvaardighede bou ons kinders se kommunikasievaardighede – Episode 2

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 Die bekende spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, het gesels oor hoekom dit so belangrik is dat ons kinders taalvaardig moet wees. Ouers is dikwels verward oor die taal waarin hulle hul kinders moet grootmaak, veral in ons kosmopolitaanse samelewing. Hoekom is dit nodig om ons kinders in enige taal, buiten Engels…

Die SAOU en AON bied aan: Flambojante VKO-simposium

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die belangrikheid van vroeëkinderontwikkeling kan nie genoeg beklemtoon word nie. ’n Kind wat ’n VKO-skool bywoon, word voorberei vir hulle formele skoolloopbaan om uiteindelik leersukses te behaal. So ’n kind het ’n voorsprong, juis omdat hulle van kleins af gestimuleer en opgevoed word om die basiese vaardighede wat nodig is om…