Musiek kan help met leerderondersteuning
Kinders se natuurlike aanvoeling en liefde vir musiek kan tot voordeel in die klaskamer aangewend word om ‘n verskeidenheid van leerprosesse te ondersteun. Met musiek vind leer deur speel plaas – dit is opwindend en vergemaklik die leerproses. Dit is pret om musiek saam te maak in ‘n groep en dit dra by tot die…










