Veertien fundamentele ontwikkelingsareas (0-23 maande)
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Die eerste twee jaar bied unieke geleenthede Tydens hierdie besonderse fase ontwikkel babas se breine op ’n baie spesiale manier. Alhoewel daar altyd ’n wisselwerking is tussen oorerwing en omgewing, word die boumateriaal wat nuwe breinpaadjies vorm op hierdie vroeë ouderdom in die…










