Afrikaans.com-Nicolette-blog

Wie is jy agter die stuurwiel?

Jou motor is jou veilige plek. Dis waar jy kan smul aan daai roomdoughnut wat jou vrou en Tim Noakes jou verbied het om te eet. Waar jy jou kommin Afrikaanse sokkietreffers op 5 000 desibels kan pomp sonder enige oordeel. Maar jy is verkeerd. Die verkeer sien ALLES. Watter een van die volgende padgebruikers is jy?
Afrikaans.com-Denise-McLouchlin

Blog van die week: Die seer van vergeet

Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat jou blog illustreer.

Dit werk net nie vir my nie

Dis net mooi mense wat kan bekostig om ryk te trou. Die minder esteties begaafdes onder ons, met ons puberteitpuisies en ons ongemaklike knieë, moet maar werk soek.

Die Naguilklub – ’n “inspirasie-stasie” vir ouers – en ’n eerste in Afrikaans

Om ’n ouer te wees, is nie aldag maklik nie en daar is ook nie ’n allesomvattende Ouerskap 101-kursus waar ’n mens kan leer hoe om die “perfekte” ouer te wees nie.

Die Kasteel