Herman Lategan

Herman Lategan se Hoerkind binnekort op die planke

Die bekroonde skrywerjoernalis Herman Lategan uit wie se pen boeke soos Opstokers, fopdossers en tweegatjakkelse en Binnekring van Spookasems verskyn het, se aangrypende en meesleurende memoires, Hoerkind, is binnekort op die planke. In hierdie lewenvershaal vertel Herman van sy grootwordjare wat vol swaarkry was, maar ook opwindende hoogtepunte ingehou het. Sy pad is vol dongas…

Fiesta 2023

Fiësta-wenners

Die wenners van vanjaar se Fiësta-toekennings is op Donderdagaand 9 Maart by ’n intieme funksie by The Lookout in Kaapstad se Waterfront aangekondig. Die Fiëstas vereer hoofsaaklik verhoogproduksies wat op kunstefeeste reg oor die land gedebuteer het. Vanjaar was die 13e keer dat hierdie geleentheid plaasgevind het. Suidooster  se Kaashifa, Jawaahier Petersen en Fraksie se…

KKNK

Vyf uitskieters word vanjaar deur die KKNK vereer

Mediaverklaring: KKNK 27 Februarie 2023   ’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer: Dawid Minnaar, Refentse, Early B, Liza Grobler en Magdaleen Krüger. Dawid Minnaar Die akteur Dawid Minnaar word vereer vir vertolking. “Om te…