Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Kyk dit

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Kyk dit"

Katinka Heyns

Katinka Heyns vereer vir haar bydrae tot die rolprentbedryf

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com10 April 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Seugnet van Zyl As die bekroonde regisseur van die voorste Afrikaanse rolprente, is Katinka Heyns onlangs deur die Indiese konsulaat in Johannesburg vir haar lewensbydrae vereer. Katinka se bekendste rolprente sluit onder meer Fiela se kind, Paljas, Die Storie van Klara Viljee en Die Wonderwerker in. Sy en haar man, die skrywer, Chris Barnard,…

Spesiale potgooi oor Niggies gaan al jou vrae beantwoord

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com9 April 2025Lewer kommentaar

Mediaverklaring Die eerste episode van kykNET se nuwe dramareeks, Niggies, was skaars uitgesaai toe kykers al begin vra het vir meer inligting. Niggies is immers gegrond op ware gebeure – die opspraakwekkende ontvoering, verkragting en moord van die twaalfjarige niggies Issie Fourie en Petro Nel in 1966 in Odendaalsrus. Issie se broer, André, het skuldig gevoel…

Margaret Gardner

Margaret Gardiner se skoonheid is diepgewortel in haar menswees

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com4 April 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Vir enige vroue wat ‘minder as’ voel: Moenie toelaat dat ander jou definieer nie. Hou vas aan jou waarheid en vier dit wat jy is.” – Margaret Gardiner in rooi rose aanlyn (Maart 2025) Sy is lank, slank … beeldskoon en sy is onbeskaamd Suid-Afrikaans en lief vir Afrikaans. Dit is…

Suidoosterfees

Kuns is alles by Suidoosterfees 2025

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com19 Maart 2025Lewer kommentaar

Persverklaring Met Suidoosterfees 2025 se tema, “Kuns is alles”, herinner dié gewilde kunstefees Suid-Afrikaners dat kuns mense se lewens verryk en hoop bring. Kuns is meer as vermaak – dit help ons om die lewe en die wêreld beter te verstaan, en by feeste skep dit kosbare werksgeleenthede en stimuleer die plaaslike ekonomie. Vanjaar word…

KKNK

Topklas komediante by KKNK 2025

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com19 Maart 2025Lewer kommentaar

Persverklaring Feesgangers by die KKNK kan uitsien na hope om oor te lag – van skreeusnaakse stand-up, tot briljante eenpersoon-komedies. Gunstelinge op die verhoog én nuwe talent beloof iets vir elke humorsin. Die 29ste KKNK, geborg deur Absa, word van 1 tot 6 April op Oudtshoorn aangebied, met ’n spesiale openingskonsert en aandmark op 31…

Brendon Daniels

Brendon Daniels droom graag, want soms word daardie drome waar …

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com4 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Foto bo: Brendon Daniels as Cowboy Dan. “Jy is maar net so goed soos jou volgende produksie.” – Brendon Daniels Of jy nou televisiereekse kyk, hou van fliek of soms jou gesig by verhoogproduksies en feeste wys, kanse is groot dat jy al die veelsydige en bekroonde akteur Brendon Daniels gesien…

Erik Holm

Erik Holm leef elke dag voluit

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur verona28 Januarie 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Erik Holm leef met passie, kreatiwiteit en deursettingsvermoë Ons kom almal een of ander tyd voor uitdagings te staan en min mense kan sê dat die lewe elke dag maanskyn en rose is nie. Tog, is daar mense wat ongeag hulle omstandighede uitstyg, weier om te gaan lê en die vermoë…

Jan Bloukaas

Jan Bloukaas: Die pad tot hier

Kyk dit, OnderhoudeDeur Afrikaans.com2 Desember 2024Lewer kommentaar

Hy het reeds op hoërskool ’n paar trefferliedjies gehad. Die grootste daarvan was “Kaas elke dag” en “kykNET en chill”, en dit het gelyk of Jean du Plessis, beter bekend as Jan Bloukaas, se lewe en loopbaan in 2018 goed op dreef was. In September 2022 het hy egter op 22-jarige ouderdom slegte nuus met…

Hans Strydom

Hans Strydom is soos ’n goeie rooiwyn – hy raak net beter … en beter.

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur verona9 Oktober 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt As jy in die hoërskool was hier in die vroeë sewentigerjare, was jy waarskynlik ook “verlief” op meneer Winterbach in die rolprent Môre, môre, en het jy dalk stilletjies gewens jy kon net vir ’n dag lank soos Lena (Sybil Coetzee) in die meneer se geselskap deurbring. Destyds was die “gewaagde”…

Woordfees

2024 Toyota Stellenbosch Woordfees

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com30 September 2024Lewer kommentaar

Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Kom speel, spring, sing en sprankel saam by die 2024 Toyota Stellenbosch Woordfees van 28 September tot 6 Oktober. “Speel ontsluit nuwe moontlikhede, dit ontdek wêrelde, en dit plaas jou op ’n ongebreidelde plek waar jy net in die oomblik kan wees. Om te kan speel moet jy die pause-knoppie druk…

←1
2
…34567…
8910111213141516171819
20→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top