Vyf hoogtepunte van vanjaar se Woordfees-TV
Skrywer: Alita Steenkamp. Vanjaar se Woordfees TV-fees is propvol wonderlike hoogtepunte wat aan ʼn wye gehoor se smaak sal voldoen. Hierdie opwipfees duur vanaf 15 tot 28 Julie 2022 en word op DStv Kanaal 150 uitgesaai. Daar is ʼn groot verskeidenheid genres wat gewoonlik deel uitmaak van die Toyota US Woordfees en nou vir televisie…