Fiëstas 2019

Fiëstas 2019

Die kunste se onontbeerlike rol in die strewe na versoening, vrede en harmonie Vanjaar se negende kykNET Fiëstas, die kanaal se jaarlikse toekennings vir kuns, musiek en teater, het op Valentynsaand in die Kunstekaap in Kaapstad plaasgevind. Dit was ’n swierige en plesierige geleentheid en is oudergewoonte regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144 uitgesaai. Bennie Fourie…

Fliek Dominee Tienie – kry die eerste terugvoer hier!

Fliek: Dominee Tienie – kry die eerste terugvoer hier!

Dominee Tienie is Donderdag, 24 Januarie vrygestel en Afrikaans.com was daar! Die fliek is gebaseer op Dana Snyman se toneelstuk, Klaagliedere van Dominee Tienie Benade – met Frank Opperman in die hoofrol en is vanaf 25 Januarie landswyd te sien. Lokprent In ’n wêreld waar drastiese daling in kerkbywoning ’n algemene verskynsel is, is die Dominee Tienie-tema in die…

Waarom moet jy Kanarie gaan kyk Schalk vertel self

Waarom moet jy Kanarie gaan kyk? Schalk vertel self …

Kanarie het reeds by verskillende internasionale filmfeeste aandag getrek, die film was vanjaar die wenner by die Silwerskermfees en gaan plaaslik gehore laat regop sit. Dit is ’n ware verhaal. Dit het met Charl-Johan Lingenvelder (bekende komponis en musiekregiseur) gebeur. Sy aandeel in hierdie fliek (as mede-skrywer en musikale-regisseur en musikale-direkteur by die Fugard-teater) gee jou dié intiemste…

’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

’n Nuwe Afrikaanse digitale gospel-TV-kanaal

Afrikaans.com was op 29 Augustus teenwoordig tydens die bekendstelling van RoepTV.com –  ’n nuwe en innoverende aanwins vir die Afrikaanse digitale TV-mark wat op 2 September afgeskop het. Die nuwe TV-platform wil gesinskykgenot aan ’n Christenmark verskaf. “Omdat digitale tegnologie enorm groei, het ons besluit dat RoepTV.com die tegnologie sal gebruik om hoogs professionele gesinsvermaak vir…