‘n Nuwe jaar = nuwe kykgenot op kykNET!
‘n Nuwe jaar, ‘n nuwe dekade, met hope kykgenot wat voorlê op kykNET! Oudergewoonte skop kykNET die jaar af met nuwe seisoene van kykers se gunstelingprogramme, sowel as splinternuwe reekse. kykNET DStv-kanaal 144 begin 2020 op ‘n hoë noot met drie dramas wat vanaf Januarie uitgesaai word. Die Byl keer terug vir ‘n tweede seisoen op Sondag…