Toorbos – ’n Betowerende ervaring soos min
Wanneer Karoliena Kapp te staan kom voor die keuse tussen ’n lewe op die dorp saam met die man van haar drome en die Knysnabos waar sy veilig voel, ontketen dit ’n onvergeetlike reis van innerlike konflik, verandering, aanvaarding en bowenal, liefde. In Toorbos, volg die kyker Karoliena se verhaal, vandat sy trou beloof aan…