Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Kyk dit

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Kyk dit"

Dinge van 'n kind

TV-reeks: Die dinge van ’n kind: Die soet en die suur van grootword

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com20 Mei 2022Lewer kommentaar

Hooffoto: Melissa Myburgh in die rol van Mart Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” – Dalena van Vuuren in Die dinge van ’n kind In 1994, toe Marita van der Vyver se boek, Die…

Dinge van 'n kind

Die dinge van ʼn kind

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com16 Mei 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Nuwe vlerke vir Marita se Dinge van ʼn kind Enige skrywer wat ʼn boek skryf, het aanvanklik net die begeerte om daardie storie met die wêreld te deel. Alles wat daarna met die storie gebeur, is ʼn heerlike meevaller. Lesers, aan die ander kant, is oorgelaat aan die vermoë van skrywers om…

Gaia

Gaia – ’n Eerste in Afrikaans

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com10 Mei 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger “Daar was nog nooit so iets in Afrikaans nie.” So beskryf befaamde resensent Leon van Nierop die film Gaia in Rapport. Met ’n rits internasionale toekennings reeds op die kerfstok, het Gaia onlangs ook eie bodem getref en Suid-Afrikaanse gehore meegevoer na ’n wêreld waar geen Afrikaanse film dit nog ooit gewaag…

Afriforum TV

AfriForum-TV: Vyf van ons gunstelingprogramme op dié platform.

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com9 Mei 2022Lewer kommentaar

Nuut op die front van Afrikaanse vermaak, is die aanlyn en gratis digitale platform AfriForumTV wat gehalte visuele inhoud bied aan lede en nielede. Nou kan intekenaars verskeie kanale in die gemak van hulle huise op hulle televisie, rekenaar of selfoon verken deur van die AfriForumTV-toep gebruik te maak. Kies tussen nuus en gebeure, films,…

Jannes Erasmus

In gesprek met Jannes Erasmus, regisseur van Die Gelofte

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com9 Mei 20221 Kommentaar

Wanneer jy met Jannes Erasmus gesels, kom jy gou agter dat hy die wyse woorde van sy ma prakties toepas in sy lewe en veral sy loopbaan: “Die enigste grense in jou lewe is dit wat jy self oprig. Droom groot.” In sy loopbaan in die kunstewêreld het hy al verskeie kere groot gewaag, en…

Vlugtig film

Silwerskermfilm Vlugtig – Ons gesels met die akteurs

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com8 April 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Vanjaar se Silwerskermfees was weereens een vir die boeke met talle uitstekende produksies wat opnuut die kollig geplaas het op die room van Afrikaanse toneelspel. Een van die produksies wat vanjaar uitgestaan het, is Vlugtig. Vlugtig vertel die verhaal van die aspirantakteur Simon Berg (Arno Greeff) wie se lewe ’n onverwagse wending…

Vlugtig … ’n Silwerskerm-hoogtepunt

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com25 Maart 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die Silwerskermfees is uiteindelik hier en een van die vollengte films wat beloof om vanjaar ’n hoogtepunt by die fees te wees, Vlugtig, word vandag, 25 Maart 2022, bekendgestel. Die film is oorspronklik in 2017 ingeskryf by die Silwerskermfees as ’n kortfilm, maar die potensiaal is raakgesien om dit in ’n vollengtefilm…

Feeste

O, blye dag … ons feeste is terug!

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com24 Maart 2022Lewer kommentaar

“Suid-Afrika het kunstefeeste nou meer as ooit nodig en dit is ons plig om toe te sien dat dit plaasvind en ons kunstenaars die ondersteuning en respek kry wat hulle verdien.” – Saartjie Botha, feesdirekteur, US Woordfees Na bietjie meer as twee jaar van ‘n feesdroogte weens die Covid-19-pandemie, is dit heerlik om weer te…

Klein Karoo film

Klein Karoo 2: ’n Storie vol lag, lewe en liefde

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com17 Desember 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die groot wag is uiteindelik verby! Klein Karoo 2 is Woensdag, 15 Desember, op DStv Box Office vrygestel en kykers kan nou na agt jaar uiteindelik sien wat die lewe vir van hul gunstelingkarakters ingehou het. Bekendes soos Tim Theron, Leandie du Randt, Marciel Hopkins, Sisanda Henna en Nicole Fortuin is te…

Exclusive books

Exclusive Books se Top-20-verkopers vir 2021

Boeke, Films, TV, Feeste, Lees ditDeur verona14 Desember 2021Lewer kommentaar

2021 is op sy rug … Soos altyd was die jaar propvol uitstekende Afrikaanse boeke in elke genre. Maar, wat was Afrikaanssprekendes se gunstelinge? Hierna, die Afrikaanse Top-20-boeke vir die jaar soos aangekoop by Exclusive Books. WEN 1 van 2 Exclusive Books-geskenkbewyse ter waarde van R500 – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking…

←1
23456789
…1011121314…
151617
18→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top