Die verskriklike waarheid … ‘n Myl in die skoene van Ellen Pakkies
Jill Levenberg vertel … Die aangrypende drama, Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies, is vanaf 7 September 2018 op die grootskerm te sien. Jill Levenberg gesels met Afrikaans.com oor hoe sy voorberei het om die rol van Ellen Pakkies te speel. Wanneer ’n liefdevolle ma haar eie kind se lewe neem, ruk dit jou tot stilstand. Hoe is dit…