Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Dowwe Dolla looi (on)heilige koeie en bulle nou al 25 jaar lank met haar suggestiewe suigstokkie. Haar skepper, die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck, skuil dalk agter ʼn alter-ego se naïwiteit in satire,  maar haar skepper, Margit Meyer-Rödenbeck, doen dit met ʼn doelgerigte fokus, het Christiaan J de Swardt vasgestel. Weg met die dwepers, die boepensknolle, die moaners en…

Marlene le Roux ‘n Lewe na polio

Marlene le Roux: ‘n Lewe na polio

Is daar ’n lewe na polio? Belinda Jackson (die Burger) gesels op  wêreld poliodag met ’n bekende figuur in Kaapse teaterkringe en ’n polio-oorwinnaar, dr. Marlene le Roux, uitvoerende hoof van Kunstekaap, oor haar polio-reis van geboorte af. Sy is ook ‘n Beskermvrou vir Afrikaans. Hierdie artikel het oorspronklik op Vrydag, 20 Oktober 2017, in Die Burger se Gesond-bylae verskyn.…