Sandra Prinsloo maak elke rol haar eie … en nog is dit het einde niet.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Sandra Prinsloo het geen bekendstelling nodig nie. Of dit nou die verhoog, die silwerdoek of televisie is, na meer as 50 jaar bekoor en vermaak sy steeds oud en jonk en lewer sy keer op keer ’n kragvertoning. Die lys is te lank, maar lesers sal haar onthou vir haar rolle…










