Tuis 9 Kyk dit 9 Kategorie: Films ( Page 3 )
Fiësta-wenners

Fiësta-wenners

Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 Maart 2024 is die wenners van die kykNET Fiëstas by ʼn glansryke toekenningsaand by The Lookout in die V&A Waterfront in Kaapstad aangewys. Hierdie toekennings het vanjaar vir die 14e...

read more
Andre Stolz produksies bied aan: ONDERWȆRELD

Andre Stolz produksies bied aan: ONDERWȆRELD

Skrywer: Persverklaring ONDERWȆRELD – 4 APRIL TOT 15 MEI. Daar is geen twyfel dat ‘n lewende opvoering van ‘n voorgeskrewe werk ‘n onmisbare hulpmiddel is wanneer leerders hul voorgeskrewe werk onder die knie moet kry. Die reaksie...

read more
Laataandkuiers saam met Rian van Heerden

Laataandkuiers saam met Rian van Heerden

Skrywer: Alita Steenkamp Om laataand in ʼn restaurant te sit en kuier, bly maar altyd lekker. Soms word daar diep dinge gesels. Hartsake wat jy nie sommer op ʼn ander plek sal kwytraak nie. Ander kere gesels jy bloot nonsens, maar...

read more
Magda Louw opnuut op die kassie

Magda Louw opnuut op die kassie

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Netwerk 24 Vir die volgende paar weke gaan Maandagaande beslis nie vervelig wees vir kykNET-kykers nie. Magda Louw en haar man Erhard sorg vir heerlike humor in die reeks Magda Louw wat op Maandagaande...

read more
Spoegwolf: Eiesoortige, Afrikaanse rock

Spoegwolf: Eiesoortige, Afrikaanse rock

ʼn Rockmusiekgroep wat die afgelope paar jaar ʼn enorme gevolg opgebou het, is  Spoegwolf, die groep uit Stellenbosch. Hierdie vier jong mans, Danie en Moskou du Toit, Chris von Wielligh en Albert van der Merwe maak sedert 2012 musiek...

read more